vitamienpille | rooi rose

Kosse ryk aan yster
Dit is eintlik maklik om ’n ystertekort met kos reg te stel, mits die rede vir jou tekort toegeskryf kan word aan ’n dieet met te min yster.

Kyk net wat alles op die lysie – van gerieflike kitspappe tot elke man se gunsteling bruin-aartappels, asook eiers en pasta vir jou tienerseun wat spiere bou, met oesters vir die verliefdes en lensies en neute vir die vegetariërs en diëters onder ons. Daar is regtig iets wat in elkeen se smaak sal val.

Lys van kosse ryk aan yster

Ysterverrykte ontbytpap

Oesters

Sjokolade

Kasjoeneute

Aartappels

Eiers in enige vorm

Lewer

Lensies en kekerertjies (Jy kan dit geblik gebruik. Dit is dus klaar gaar kitskos om as basis vir ‘n sop of ‘n slaai te gebruik.)

Spinasie (verkieslik gaar, al is dit babaspinasie)

Geblikte sardiens en tuna

Spaghetti, pasta

Lees ook

Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?

Is jy moeg weens ’n te min yster?

Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie

Tekens van lae ystervlakke

Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!

The post Kosse ryk aan yster appeared first on rooi rose.

Tekens van lae vitamien B12-vlakke
’n Vitamien B12-tekort is ’n baie algemene oorsaak van moegheid, veral onder vroue en veral as jy ’n stresvolle lewe lei, maar hoe sal jy weet? Hier is agt algemene tekens van ’n vitamien B12-gebrek

Tekens van ’n vitamien B12 tekort

1. Jy kry dikwels en maklik senuprikkels in jou hande en voete

2. Jou eetlus is swak

3. Jy is ondergewig

4. Jy is baie moeg

5. Jy is hardlywig

6. Jou mond en tong is sensitief en teer

7. Jy kla dat jou geheue swak is

8. Jy is ligweg depressief of meestal teneergedruk

Lees ook

Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?

Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie

Tekens van lae ystervlakke

Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!

Watter kosse is ryk bronne van yster?

The post Tekens van lae vitamien B12-vlakke appeared first on rooi rose.

Is jy moeg weens te min yster?
Eintlik is ’n ystertekort omdat jy te min ysterryke kosse eet seldsaam, sê Jeanie Nel, ADSA-dieetkundige in die Kaap.

Die rede?

Jou liggaam het ’n oulike manier om yster te behou: dit herwin letterlik ou yster. Dit werk so:

• Twee-derdes van yster is in die vorm van hemoglobien, die hoofbousteen van jou rooibloedselle

• Rooibloedselle leef vier maande en sterf af

• In plaas daarvan om yster bloot uit te skei en te verloor, herwin jou liggaam dit en word dit in ferritienmolekules, waar dit in jou lewer gestoor word, gebêre

• En daar bly dit, tot jy weer yster nodig het

Maar ’n ystertekort is ’n werklikheid, sê dr. Danie Kotze, Kaapse hematoloog.

“Al het die meeste mense wat altyd moeg voel eerder ’n tekort aan vitamien B12, is daar tog mense met ’n ystertekort. Dit verg altyd deeglike mediese aandag omdat die redes daarvoor gevind moet word – wat kan strek van iets so ernstig as kanker tot die verleentheid van wurms.

Wat vertel ’n ystertekort vir ’n dokter van jou gesondheid?

Jy kan gebrekkige ysterstore hê

Dit beteken jy het geen ‘spaar’ yster nie maar wel genoeg yster dat jou liggaam eintlik goed funksioneer. Daar is dikwels goeie redes waarom jy yster verloor. Van die algemene redes is kanker, swaar menstruasie, seliaksiekte en wurms. ’n Ysteraanvulling stel jou dalk gerus dat jy ‘iets doen’ vir jouself, maar eintlik is jy besig om die bal heeltemal mis te slaan.

Jy kan ’n funksionele ystertekort hê

Jy het waarskynlik genoeg yster maar jou liggaam gebruik dit nie suksesvol nie. Hiervoor is daar dikwels ook ’n goeie rede, soos ’n langtermyn-infeksie. Weereens moet jy dalk dieper kyk.

Jy het werklik ’n ystertekort anemie

Jou ystervlak is werklik laag. Jy kort ekstra yster. Maar goeie oordeel en balans is nodig want te veel doen skade.

Mense met ’n vitamien B-tekort kla ook van moegheid. ’n Bloedtoets kan gou uitwys wat jy eintlik kort.

Lees ook

• Moegheid weens lae yster of vitamien B

• Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie

• Tekens van lae ystervlakke

• Jy hoef nie net vleis te eet vir vit B12 nie!

• Tekens van lae vitamien B12-vlakke

• Watter kosse is ryk bronne van yster?

The post Is jy moeg weens te min yster? appeared first on rooi rose.

Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!
As jy so amper-amper vegetaries leef het jy al seker gehoor dat jy rooivleis – en veral lewer – nodig het vir genoeg vitamien B12.

Dit is onomstootlik waar dat jy 40 tot 100 keer meer B12 uit beeslewer kan kry as uit enigiets anders. Dus, as jy ’n blitsige hupstoot nodig het, maak ’n slag beeslewer.

Gelukkig is jou liggaam goed in staat om die yster wat dit kan opneem, te stoor. Die res van die tyd sal die volgende items jou ystervlakke heeltemal goed hoog kan hou. Dit sluit ’n paar lekker verrassings in, soos kaas. ’n Pizza met kaas, ’n kaasbord of ’n kaastoebroodjie, ’n gladdejantjie met jogurt, en biefstuk, salm en omelet as jy uiteet is almal heerlike en uitstekende bronne van vitamien B-12.

Lys van kosse ryk aan vitamien B12

Lewer

Salm

Geblikte tuna

’n kaashamburger

Haddock

Geblikte tuna

Eiers

Melk

Jogurt

Hoender

Lees ook

• Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?

• Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie

• Tekens van lae ystervlakke

• Tekens van lae vitamien B12-vlakke

• Watter kosse is ryk bronne van yster?

The post Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie! appeared first on rooi rose.

Hoekom jy nie self ysteraanvullings moet doen nie
Dit is wat kan gebeur:

1 Jy kan oor-oksideer

• Yster van die aktiefste oksideerders (die teenoorgestelde van ’n anti-oksidant) wat allerlei reaksies – goed en skadelik – kan inisieer.

• Jou liggaam bind yster in byvoorbeeld ferritien en hemoglobien om te keer dat daar vrye yster is. Maar gestel jy meng in met ’n ysteraanvulling?

• As jy oorvoorsien, kan jy jou liggaam se vermoë oorskry om yster te weg te sit.

• Dit is hierdie ekstra vrye yster wat jou skade kan aanrig.

2 Jy kan diabetes ontwikkel

• Daar is ’n verband tussen te veel yster en diabetes en/of metaboliese sindroom, sê die Linus Pauling Instituut van die Oregon Staatsuniversiteit.

• Daarby kan te veel yster jou lewer beskadig.

3 Dit kan lei tot vroeë breinveroudering

• Nog ’n potensiële risiko van ’n ysteroormaat is dat dit aan breinaftakelende siektes soos Alzheimer- en Parkinsonsiekte gekoppel word.

• Aan die ander kant kan ’n tekort aan demensie gekoppel word. So wys Franse navorsing waarin 3 932 middeljariges 13 jaar lank gevolg is dat postmenopousale vroue met lae ystervlakke meer geneig is om demensie te ontwikkel.

Hoeveel yster het jy nodig?

Jy moet net yster aanvul as jou liggaam te min daarvan het – en jy sal net weet as jy getoets is daarvoor, hetsy met ’n vingerprik of met ’n hemoglobientoets.

Lees ook

• Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vit B?

• Tekens van lae ystervlakke

• Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!

• Tekens van lae vitamien B12-vlakke

• Tekens van lae ystervlakke

• Watter kosse is ryk bronne van yster?

The post Hoekom jy nie self ysteraanvullings moet doen nie appeared first on rooi rose.

Moegheid weens lae yster of vitamien B
Is ons nie dikwels meer moeg as uitgerus nie? As jy soos ek is, skryf jy ‘yster’ op jou winkellysie of op jou Wunderlist-app en jy gooi ’n pakkie vitamienpille wat ekstra yster beloof in jou trollie. Moenie! Dit kan presies die verkeerde oplossing wees , sê Jeanie Nel, ADSA-dieetkundige in die Kaap.

“Moenie sommer maar net aanvaar dat jou moegheid te doen het met lae ystervlakke nie. Dit kan ook veroorsaak word deur lae vitamien B-vlakke.”

Moet jy dan maar ’n vitamienpil aanskaf wat albei aanvul?

Nee, dit is ook nie ’n goeie plan nie. In die een geval gaan ’n vitamienpil jou niks help nie en net jou geld mors, en in die ander geval kan jy jouself skade aandoen.

Kom ek verduidelik dit so: Gestel jy het ’n vitamien B12-tekort. Dit kan twee oorsake hê, soos dat jy nie genoeg vitamien B12 uit jou dieet kry nie of dat jou liggaam nie hierdie vitamien goed opneem nie.

In die eerste geval sal ’n vitamien B-aanvuller jou help, hoewel ’n dieetkundige jou sal aanraai om liewer klein aanpassings te maak sodat jy meer voedsel wat ryk is aan vitamien B eet.

Maar gestel jy kan eerlikwaar sê jy kry oorgenoeg vitamien B-ryke kosse in omdat jy jou gesondheid oppas en kyk na wat jy eet?

“Jy sal nie glo hoe algemeen dit gebeur nie. ’n Vitamien B-tekort is dikwels juis nie jou skuld weens onverskilligheid oor jou eetgewoontes nie. Die probleem is dat jou liggaam waarskynlik nie vitamien B12 kan opneem nie.”

B-vitamiene word deur die sogenaamde intrinsieke faktor in jou maagsappe opgeneem. Van 40jarige ouderdom neem die vlakke hiervan geleidelik af, en teen 60 kan baie mense regtig nie meer genoeg B vitamiene opneem nie.

“Dit beteken dat jou liggaam nie B-vitamiene kan opneem nie, maak dit nie saak hoeveel van hierdie vitamiene jy deur ’n pilletjie of deur kos inkry nie. Jy gaan dit bloot deur jou niere in jou uriene uitskei. Lae vitamien B-vlakke is ook ’n aanduiding van hoë homosisteïenvlakke, wat aan hartsiekte gekoppel kan word.”

Om op te som

• Vitamien B-pille kan jou help om oor jou moegheid te kom

• Dit kan ook ’n mors van geld wees as jou liggaam dit nie kan opneem nie

• Party mense neem eerder ’n vitamien B12-inspuiting om hul bloedvlakke direk aan te vul

• As jou vitamien B12-vlak laag bly, moet jou hartgesondheid ook geëvalueer word.

Lees ook

• Is jy moeg weens te min yster?

• Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie

• Tekens van lae ystervlakke

• Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!

• Tekens van lae vitamien B12-vlakke

• Watter kosse is ryk bronne van yster?

The post Moegheid weens lae yster of vitamien B appeared first on rooi rose.