volgorde | rooi rose

Hier’s die regte volgorde waarin jy jou velsorgprodukte moet aanwend
Sonette Donker is ’n professionele velterapeut, sy vertel ons wat is die regte volgorde van jou produkte.

Dag

Reinig: Maak eerste jou gesig skoon (vir ongeveer een tot twee minute om die produkte wat jy die vorige aand aangewend het, te verwyder).

Tonikum: net as jy een gebruik om die PH-vlakke van die vel te balanseer.

Serum: ’n serum is gewoonlik ’n jel-tipe formule wat gebruik word om die dieper lae van die vel te bereik.

Gespesifiseerde produkte: enige produkte wat vir ’n spesifieke probleem of area gebruik word (soos oog- of nekroom.) Wend dit bo-oor die serum aan.

Dagroom: ’n dagroom, in vergelyking met serum, is gewoonlik dikker in tekstuur en die molekules is ook groter as dié van serum, dus sal jou dagroom nie so diep penetreer soos die serum nie. Die dagroom werk op die boonste lagies van die vel en dien ook as beskerming.

SBF: wend altyd jou sonbeskerming laaste aan, na jou dagroom en voor jou onderlaag.

Aand

Reiniging: reinig jou vel vir minstens twee minute om seker te maak jy verwyder al die produk-lagies en olie. “Ek hou daarvan om sommer ’n reiniger en afskilferaar in een te gebruik, so maak ek dubbel seker my vel is skoon” sê Sonette.

Tonikum: indien jy een gebruik.

Serum: veral produkte soos retinol wat jy in die aand kan gebruik.

Gespesifiseerde produkte: bv. vogroom.

Gesigolie: indien jy een gebruik.

Nagroom

*Onthou jou velroetine moet by jou leefstyl pas, hierdie is basisese riglyne wat die effektiwiteit van produkte sal bevorder, sê Sonette.

Lees ook: WEN ’n SKIN Willem Botha Beauty-geskenkpak ter waarde van R2 700!

The post Hier’s die regte volgorde waarin jy jou velsorgprodukte moet aanwend appeared first on rooi rose.

Grimering: die regte volgorde
Vraag

In watter volgorde moet ek my grimering aanwend? Ek begin gewoonlik met die onderlaag, dan my oë, heel laaste die lippe, maar ek wonder soms of daar ’n regte of verkeerde volgorde is? – Nina van Rensburg

Antwoord

Die stappe wat jy volg, is reg, maar ek stel voor jy wend jou maskara heel laaste aan. Jy wil nie die maskara perfek aanwend en dan gaan lê poeierprodukte op jou wimpers nie. Wanneer jy jou oë grimeer, val van die oogskadu dikwels op jou gesig, wat jou onderlaag grys of vuil kan laat lyk, daarom stel ek voor dat jy eers jou oë grimeer.

My stappe sou wees:

1 Oë (maskara uitgesluit)

2 Onderlaag en poeier (indien nodig)

3 Wenkbroue

4 Wange

5 Maskara en

6 Lippe

*Marlinette Newman is ’n vryskut haar- en grimeerkunstenaar in Kaapstad.

The post Grimering: die regte volgorde appeared first on rooi rose.