wayde van niekerk | rooi rose

Wayde van Niekerk maak SA weer trots!
Dit kom ná Van Niekerk die 400m-wêreldrekord by vanjaar se Rio Olimpiese Spele gebreek het. Nie net het dit hom bykans oornag ’n globale sensasie gemaak nie, maar dit het bewys dat hy by ander groot name soos Usain Bolt en Justin Gatlin behoorlik kan kers vashou.

Vir die Atleet Van Die Jaar-benoeming was aanvanklik nege atlete uitgesonder, waarvan Van Niekerk die enige man is wat hierdie afgelope seisoen ’n amptelike wêreldrekord opgestel het. Daar is egter net twee ander atlete, saam met Van Niekerk, uitgesonder om op die kortlys vir die toekenning te verskyn.

Die ander atlete: Jamaikaanse atleet, Usain Bolt, en Mo Farah van Groot-Brittanje sal saam met Van Niekerk op 2 Desember in Monaco bymekaarkom vir die prysuitdeling.

Al drie dié finaliste is deur ’n driedelige stemproses gekies, waarvan die IAAF se Raad vir 50% van die resultate gesorg het, terwyl die IAAF se Familie-stemme 25% daarvan uitmaak en ’n publieke stem op sosiale media die oorblywende 25% verhaal het.

Indien Van Niekerk met dié gesogte titel wegstap sal hy die tweede Suid-Afrikaanse atleet, naas Hestrie Cloete, wees om die trofee huis toe te bring.

Hou so aan Wayde! Jy maak ons trots.

The post Wayde van Niekerk maak SA weer trots! appeared first on rooi rose.

Goud plus ’n wêreldrekord vir Wayde van Niekerk
Wayde van Niekerk het die Olimpiese stadion in Rio de Janeiro oorheers toe hy Sondagaand ’n nuwe wêreldrekord in die 400 m vir mans opgestel het. Wayde, wat “blind” gehardloop het in baan 8, het Michael Johnson se 43.18-rekord van 17 jaar gebreek toe hy in ’n tyd van 43.03 oor die wenstreep gesnel het.

Dit was veronderstel om die Olimpiese kampioen en gunsteling, Usain Bolt, se aand te wees, maar van Niekerk het alle oë op hom gehad – selfs dié van Bolt wat ’n onderhoud onderbreek het om hom geluk te wens.

Van Niekerk was veral geïnspireer deur Bolt se ondersteuning:

“Usain has been such a huge rock, inspiring me as an athlete. He told me back in Jamaica that ‘you will break the world record’. And he came to me after and said ‘I told you you could do it’.”

Usain Bolt en Wayde van Niekerk

Wayde is ook die enigste atleet wat ’n sub-10 in die 100m, sub-20 in die 200 m en sub-44 in die 400 kon hardloop.

Kyk hier na die ongelooflike 400 m-finaal waarin Wayde van Niekerk die nuwe Olimpiese ster word:

The post Goud plus ’n wêreldrekord vir Wayde van Niekerk appeared first on rooi rose.