weggooigoed | rooi rose

Doen dit self: mooi met weggooigoed
Basiese benodigdhede

Mediumgrein skuurpapier

Kwas

Maatband

Potlood

Boor en boorpunte

Skroewedraaier

Benodighede

Klein vurkhyser-houtdrablad (pallet). Wees op die uitkyk by fabrieke vir ou drablaaie

Wit Plascon Double Velvet

Terpentyn

8 mm perspex (in die verlangde grootte gesny en aan die een kant gesandspuit) – beskikbaar by plastiekspesialiste

9 Drywall-skroewe vir die perspex-blad

9 Plastiekspasieerders (10 mm)

4 Wiele (2 met remme) – beskikbaar by Castor & Ladder

Skroewe vir wiele

Maak só

1 Draai die drablad onderstebo. (Deur die blad onderstebo te gebruik, word ekstra pakplek onder die koffietafel geskep.) Meet die oppervlak van die drablad om die grootte van die perspex-blad te bepaal. Die perspex moet presies so groot soos die drablad wees (geen oorhang nie).

2 Laat sny die perspex en laat boor 8 gate (posisies soos aangedui in diagram 1). Laat die perspex aan die een kant sandspuit – dit verdoesel krapmerke en gee die koffietafel ’n solieder gevoel. (Dis jou keuse of jy die blad wil sandspuit of nie.)

3 Skuur die drablaaie met skuurpapier om splinters te verwyder. Verf of vernis die hout in ’n kleur van jou keuse. Ons het wit Plascon Double Velvet, verdun met terpentyn, gebruik (1 deel verf op 3 dele terpentyn), en drie deursigtige lae geverf tot die gewenste kleur verkry is. Skuur die hout weer liggies af.

4 Plaas die wiele in posisie (sien diagram 1) en merk die posisie van die skroewe. Boor voorlopergate met ’n boorpunt een grootte kleiner as die skroewe en skroef die wiele vas (sit die wiele met die remme aan dieselfde kant van die drablad).

5 Plaas die perspex-blad in posisie (sien diagram 1) en merk die posisie van die skroewe. Boor voorlopergate met ’n boorpunt een grootte kleiner as die skroewe. Plaas die spasieerders in posisie, daarna die perspex-blad (gesandspuite kant na onder) en skroef die blad vas.

Wenke

1 As jy nie ’n mooi, heel drablad kan kry nie, kan die goeie planke van ’n paar lendelam dra­blaaie gebruik word om ’n “nuwe” blad te bou.

2 Sluit altyd die remme vir veiligheid sodra die koffietafel op sy plek staan.

3 Die gaatjies in die perspex moet liefs deur ’n professionele persoon geboor word sodat dit nie splinter nie.

4 Perspex krap baie maklik – wees versigtig met wat jy op die tafel sit.

5 Maak die perspex-blad skoon met produkte wat ammoniakvry is (Mr Min of louwarm seepwater werk goed).

6 Ligte krapmerkies kan met Brasso gepoets word.

7 Die perspex-blad kan deur glas vervang word.

Diagram

The post Doen dit self: mooi met weggooigoed appeared first on rooi rose.