wiskunde | rooi rose

Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind ‘n hupstoot te gee
April is Gesondheidsbewustheidsmaand en bied ’n geleentheid om die skakel tussen skoolkinders se welstand en akademiese prestasie te ontleed. Met die fokus op Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde, waar Wiskunde as ‘n toegangsvak dien, is Oxford University Press Suid-Afrika (OUPSA) se standpunt dat positiewe denke en aanmoediging leerders se selfvertroue kan bou. Om ‘n groeidenkwyse van ‘n jong ouderdom af te kweek, kan leerders vinniger laat vorder en hulle help om sukses in alle aspekte van hul lewens te ervaar.

Die nuutste Trends in International Mathematics and Science Studies (TIMSS)1 bevestig dat Suid-Afrikaanse leerders nie goed vaar in wiskunde nie. Suid-Afrika beklee die derde laaste plek uit 64 lande wanneer dit by punte op laerskoolvlak kom. Volgens die afgelope paar jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenuitslae is die wiskundeslaagsyfer minder as 20 persent-. Dit beteken dat 80 persent van ons leerders óf nie suiwer wiskunde as ‘n vak neem nie óf dit druip. Van die 20 persent wat wel slaag, sal baie leerders wat ná skool wiskundeverwante vakke op tersiêre vlak neem, dít ook druip. As Carol Dweck se Harvard Business Review-artikel ‘n ‘groeidenkwyse’ vergelyk met “[I]ndividue wat glo dat hul talente ontwikkel kan word (deur harde werk, goeie strategieë en ander se insette)2”, hoe kan dit ons leerders se vordering met wiskunde beïnvloed?

“’n Groeidenkwyse kan op verskillende maniere geïnterpreteer word. Die konsep self sluit verskeie persepsies van welstand in,” sê dr. Michelle Sephton, OUPSA se Wiskunde en Wetenskappe-uitgewer. Die Oxford English Dictionary2 definieer welstand as die “toestand van gesondheid en geluk, en om voorspoed te geniet”. Wanneer ons die rol van welstand in kinders en studente se skoolprestasie oorweeg, veral wat wiskunde betref, spruit swak welstand dikwels uit ’n gevoel van angstigheid en onttrekking. ‘n Studie van 20203, “Voel en funksioneer goed in wiskunde-onderwys: ‘n Ondersoek na leerders se begrip van wiskundige welstand en waardes,” laat die kollig val op die behoefte aan ‘n beter begrip van welstand en hoe dit op skoolvakke van toepassing is.

“Dit is geen geheim dat baie van ons leerders met wiskunde sukkel nie. Kan dit leerders help om beter te vaar as ons, as onderwysers en ouers, ons benadering tot wiskunde verander?” vra Sephton.

Regoor die wêreld dui studies wat deur Oxford University Press (OUP)4 onderneem word daarop dat studente wat gelukkig en gesond is meer geneig is om hul studies suksesvol te voltooi. Hul benadering is veelsydig: Hulle kombineer opvoedkundige materiaal en die opleiding van onderwysers met gemeenskapsbetrokkenheid om ‘n liefde vir wiskunde binne en buite die klaskamer aan te moedig.

“Wiskunde ontlok ’n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees,” sê Sephton. “Daar is verskeie aspekte van wiskundige welstand. Een is hoe ons oor wiskunde dink en praat. Dit geld nie net vir kinders nie, maar ook vir onderwysers en ouers.

“Jou denkwyse kan reeds op ‘n baie jong ouderdom verander. Die manier waarop ouers by die huis oor die vak praat, kan geleenthede bied om met wiskundige konsepte buite die klaskamer te werk. Jy kan dit deel maak van jou en jou kind se werklikheid en die nut daarvan in die alledaagse lewe uitwys (iets waaroor leerders dikwels vrae vra). Terselfdertyd kan positiewe en bevestigende taalgebruik die manier waarop kinders wiskunde ervaar, beïnvloed. Op hierdie manier kan ouers hul kinders se vermoë om in wiskunde te presteer, aanspoor.”

Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun:

1. Maak elke dag ’n wiskundige saak. Maak wiskunde deel van jou gesin se daaglikse aktiwiteite sodat dit maklik (en miskien selfs onvermydelik) is vir jou kind om by wiskunde betrokke te raak. Maak dit van toepassing wanneer julle bestanddele vir ‘n resep afmeet, vir ‘n gesinsuitstappie begroot, die tyd bereken of wiskundige raaisels en speletjies tydens gesinsaande geniet.

2. Wees jou kind se wiskunde maat. Om jou kind se vordering met wiskunde te ondersteun, kan heel waarskynlik jou aktiewe deelname verg. Dit beteken dat jy jou eie vrees vir wiskunde in die gesig moet staar en dit aanpak in ‘n aktiwiteit waar julle albei saam somme kan ‘uitwerk’. As jou kind wiskunde aan jou begin verduidelik, is dit ‘n teken dat hulle meer selfvertroue met wiskundige berekeninge begin ontwikkel.

3. Dit is oukei om foute te maak. Jou kind se onsekerheid spruit dikwels uit hul vrees vir mislukking. Help hulle verstaan dat foute ‘n natuurlike deel van die leerproses is. Om kritiek te aanvaar, is ‘n goeie eienskap, en om foute reg te kan maak, lei tot dieper begrip en groei .

4. Gebruik bevestiging. In plaas daarvan om net jou kind se korrekte antwoorde te vier, maak ‘n punt daarvan om hul pogings aan te moedig – en nie net hul intelligensie nie. Gebruik sinne soos: “Ek is trots op jou dat jy nie opgee nie,” of “Hoe meer jy oefen, hoe meer sien ek dat jy verbeter.” Beklemtoon hul vermoë om hul eie metodes te ontleed en uit te redeneer, bv. “Dit is oukei. Ek gaan weer probeer,” “Ek gaan dit uitwerk,” of “Plan A het nie gewerk nie. Ek gaan Plan B probeer”.

Wanneer ons sukkel, voel dit makliker om af te skakel en te aanvaar dat wiskunde nie vir ons werk nie. Deur die stappe wat hierbo genoem is te neem, is dit moontlik om jou kind se persepsie van wiskunde te verander van een waar dit vreesaanjaend en sinoniem met mislukking is, na een wat hulle selfvertroue gee en ’n gevoel van prestasie inhou. Dié gevoel sal op ander gebiede van hul skoolloopbaan oorgedra word, hul geestesgesondheid positief beïnvloed en hulle voorberei vir sukses later in hul lewe.

Gesondheidsbewustheidsmaand in April bied ‘n platform om ondersoek in te stel na die verband tussen geestesgesondheid en opvoedkundige sukses. Die uitdagings wat Suid-Afrikaanse leerders in die gesig staar, vereis ‘n gesamentlike poging om die onderliggende oorsake van akademiese uitdagings aan te spreek. Daar is nie ’n enkele oplossing nie, maar ouers, opvoeders, beleidmakers en gemeenskapsleiers word aangemoedig om saam te span ter ondersteuning van holistiese opvoedkundige praktyke wat ook die intrinsieke waarde van ons kinders se (dikwels verwaarloosde) geestesgesondheid en welstand in ag neem.

Lees ook: Is jou kind ADHD of begaafd?

The post Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind ‘n hupstoot te gee appeared first on rooi rose.

10 redes waarom jy die September-uitgawe van rooi rose móét lees!
Leandie: Obsessief oor haar lewe

Daar is nie ’n geleentheid wat oor die dinamiese Leandie du Randt se pad kom wat sy nie met suiwer entoesiasme en selfvertroue aandurf nie.

Chanette skryf om sin van die lewe te maak

Chanette Paul is ’n bekroonde skrywer wat tans met haar 50ste boek besig is. Vir haar lê die lekkerte van skryf daarin dat jy jou lewe kan regskryf en dat jy oor die omgewing kan baasspeel.

’n Droom word ’n boek

Marida Fitzpatrick het lank gelede ’n droom gehad. ’n Nagmerrie eintlik wat haar sou bybly en die geraamte van Mara, wat haar sielkundige riller geword het. Elna Rossouw het gaan kuier by die joernalis en skrywer op die vooraand van haar grootste scoop ooit: André de Ruyter se Truth to Power.

Watter sekstaal praat jy?

Ten spyte van ons verligte eeu, is daar baie mense wat nog huiwerig is om oor hul sekslewe te gesels, maar dit is ’n belangrike deel van ’n liefdesverhouding. Dit kan jul verhouding verryk as julle openlik gesels oor wat julle soek en nodig het

Vinnige fyngebak

Hierdie soetgoed is vinnig en maklik vir wanneer daar onverwagse besoekers vir teetyd opdaag.

Blom waar jy is

Dis ‘n nuwe seisoen! Meng en pas om soos ‘n nuwe jy te voel.

Jou kind & wiskunde

Wiskunde is deel van elke skool se kurrikulum, maar hoe gemaak as jou kind dink dis Grieks? ’n Paar kenners vertel waarom wiskunde belangrik is en gee raad hoe jy jou kind met die leer van hierdie belangrik vaardigheid kan bystaan.

Sak vir markdag

Hekel so ’n sak in ’n kits en so groot as wat jy dit wil hê.

Wen ’n ring van roosgoud

Een gelukkig leser kan ’n baie spesiale trou- of verloofring ter waarde van R25 000 van die juwelier Murdocks wen

Bring die blomtuin binnetoe

Plante kikker nie net ’n vertrek op nie, dit het ook ’n invloed op jou gemoed!

Lees ook: WEN Hi-Tec se nuwe reeks oefenklere!

The post 10 redes waarom jy die September-uitgawe van rooi rose móét lees! appeared first on rooi rose.