Vinnige mikrogolfoond-beesvleisbredie

’n Lekker vinnige mikrogolfoond-beesvleisbredie wat binne ’n uur gereed is. Deur Vickie de Beer. Foto Johan Wilke