Beenmurg-en-lensie-bredie

Beenmurg is spotgoedkoop en boonop goed vir jou. Hierdie heerlike beenmurg-en-lensie-bredie is die ideale gereg vir die kouer wintermaande. Deur Vickie de Beer. Foto’s deur Lee Schawagele van CRPhotographic