Twinings het met ’n geskiedenis van 300 jaar een van die wêreld se mees geliefde teemaatskappye geword.
By Twinings hou ons nooit op om te leer nie, te eksperimenteer en meer uit te vind nie.
Ons is passievol oor tee, van knop tot koppie, en werk al sedert die vroeë 18de eeu met van ons teelandgoedere wêreldwyd. Ons kundige mengers vervolmaak voortdurend hul handewerk en het jare se gekombineerde ervaring en ongeëwenaarde kundigheid.
Dié perfeksioniste gee aandag aan die besonderhede wat saak maak. Van verkryging en seleksie tot vermenging. Die resultaat? Elke keer ‘n perfekte koppie tee!
Staan ‘n kans om ‘n Twinings-geskenkpak met ‘n verskeidenheid Twinings-tee en ‘n Twinings-Keep Cup ter waarde van R1 000 te wen!
Bepalings en voorwaardes: Voorwaardes en bepalings geld en sal met die wenner gekommunikeer word. Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in.