Katy Rose se pragtige handgemaakte Soutache-juwele is beskikbaar in ’n verskeidenheid van style, groottes en kleure.
Dis sorgvuldig gemaak met geweefde satynkoord wat deur delikate kristalle en kraletjies gekomplementeer word.
Staan ’n kans om Katy Rose-oorbelle te WEN!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Volg Katy Rose op Facebook en Instagram, en voltooi die inskrywingsvorm.
Sluitingsdatum: 30 Junie 2025