4 redes hoekom dit belangrik is om rugoefeninge te doen deur Salomé Delport. Hooffoto: Ketut Subiyanto vir Pexels
Hoekom moet jy jou rug oefen?
1 Omdat ons lewensverwagting al hoër raak
… en ons wil 90 of 100 jaar se pynvrye en gemaklike gebruik uit ons rug kry.
Lees ook: Swem is uitstekende oefening
Is jy skuldig aan hierdie oefensondes?
2 Jou rug is vatbaar vir verwering
Die “onderdele” van ons rug, soos die werwelbeentjies, gewriggies en kussinkies, is betreklik delikaat en sag en is dus baie vatbaar vir verwering – en dit sal nie lank kan hou sonder goeie onderhoud van ons kant af nie!
Lees ook: Vinnige, effektiewe raad vir pyn weens bursitis
3 Sodat alles in die regte plek bly
’n Goeie postuur hou jou ruggewrigte en strukture in posisie waarin hulle optimaal teen verwering beskerm word.
Lees ook: Oefen vir die regte postuur
4 Oefeninge hou jou sterk en soepel
En dit beskerm jou postuur optimaal!
Lees ook: Rol jou sorge weg
5 oefenfoute wat ons almal maak
Hooffoto: Ketut Subiyanto vir Pexels