Dit is moeilik om na die verskillende materiale in jou klerekas om te sien, veral as jy skaars genoeg tyd het om dit in die wasmasjien te gooi of te sorteer tussen kleure en wasbare en nie-wasbare stowwe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Lees die etiket vir temperatuur-gidse. Koeler temperature word aanbeveel vir materiaal wat kan krimp of verbleik in warm water. Warmer water (soos 40 °C) is ideaal vir ligte tot medium kleure en ’n warm was (50 °C en hoër) is ideaal om beddegoed, handdoeke en om vuil werk klere mee te was.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2 Was swart, bruin en donker kleure in koel water.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3 Onderklere word as delikaat geklassifiseer en moet met die wasmasjien se ligte siklus gewas word. Gebruik ’n ligte skoonmaakmiddel vir kant-materiale, maar katoen en sintetiese materiaal kan met gewone waspoeier gewas word.
4 Sit enigiets met ondersteunende bedrading (bra’s), hakies of gaas in ’n wasgoedsak. Dit verhoed dat die hakies ander items beskadig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }5 Vryf geel sweetvlekke met ’n sagte seep en warm water en laat dit ’n halfuur week.
6 As ’n item handwas nodig het, gebruik lou of koue water met ’n klein hoeveelheid skoonmaakmiddel. Moenie vryf of wring nie. Laat dit week. Druk dit versigtig uit en spoel met water.
7 Wol-items kan vorm verloor of krimp in ’n tuimeldroër. Plaas dit plat op ’n handdoek. Hervorm liggies as dit droog is.
Lees ook: Organiseer jou klerekas so
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.