Vier hierdie Erfenismaand die natuurlike goedheid van Suid-Afrika met die unieke, kragtige antioksidante van bio-aktiewe rooibos, wat al vir geslagte vertrou word en wêreldwyd geliefd is.
Die African Extracts Classic-reeks bied jou daaglikse, noodsaaklike sorgprodukte wat doeltreffende velversorging met die erfenis van rooibos, wat slegs in die Sederberge gekweek word, kombineer.
Ontdek waarom die Classic Moisturising Day Cream met SPF15 Suid-Afrika se nr. 1*- keuse is, wat daaglikse bevogtiging en beskerming teen UV-skade bied. Verfyn jou vel sagkens met die Exfoliating Gel Face Scrub, wat met rooibosblare verryk is om jou gelaat sag, glad en gloeiend te laat. Sluit jou dag af met die Nourishing Night Cream, ontwerp om jou vel te herstel en jou te help om stralend wakker te word.
Bekostigbaar, doeltreffend, trots plaaslik en deur Beauty Without Cruelty onderskryf. Die African Extracts Classic-reeks is die perfekte manier om ons erfenis te vereer terwyl jy elke dag vir jou vel sorg.*Bron: Circana
Staan ’n kans om een van vyf Classic velsorg-geskenke te WEN!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 25 September 2025
"*" indicates required fields

