Rooster sowat 2-3 koppies neute droog in ’n pan oor lae hitte tot goudkleurig. Sit die warm neute in ’n voedselverwerker en maal tot ’n gladde pasta vorm. Jy kan ’n bietjie klapperolie byvoeg indien nodig.
Maak jou eie neutbotter
Instructions
Rooi Rose
Lees Meer
Volstruisburgers met tzatziki
28/05/2026
Vinnige mikrogolfoond-beesvleisbredie
21/05/2026
