rooi rose is die klassieke alles-in-een glanstydskrif vir vooruitstrewende Afrikaanse vroue wat haar uniekheid vier en haar drome uitleef. Ons leser weet wat sy wil hê: die beste mode, skoonheid, gesondheid, kos, vermaak en dekor – alles in haar gunstelingtydskrif. rooi rose – STYLVOL, SINVOL, PROPVOL