Asemhalingoefeninge wat jou help om minder te stres
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Diep asemhaling is ’n wonderlike en hoogs onderskatte manier om jou stresvlak blitsig te verlaag. Die beste van alles is dat jy dit ongesiens, selfs in ’n oopplankantoor kan doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Alles wat jy van brille, lensoorplantings en jou oë wat swakker raak, moet weet
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vir ekstra-kragtige ontlading kan jy saam met die uitaseming ook die spiere van jou maag, longe, arms en bene saamtrek tot jy amper-amper in die fetale posisie opkrul.
Ontspan al jou spiere soos jy inasem.
Maak seker jy is alleen as jy hierdie variasie probeer!
Lees ook:
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.