kategorieë: KosSomerkos

Beste biltongslaai

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Granaatslaaisous

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 180 ml (¾ k) avokado-olie
  • 20 ml balsemiekasyn
  • 5 ml (1 t) gekapte knoffel
  • 15 ml (1 e) bruinsuiker
  • ’n hand vol gekapte pietersielie
  • 30 ml (2 e) granaatpitte
  • 375 ml (1 ½ k) nat biltongskyfies
  • 100 g bloukaas, in klein stukke gebreek

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Slaai

  • 2 lemoene, geskil en in skyfies gesny
  • 250 g aarbeie, middeldeur gesny
  • 80 ml (1/3 k) granaatpitte
  • 6-8 baba-bete, gaar en middeldeur gesny
  • ’n hand vol baba-kruie- en radiccioblare
  • ’n hand vol roketblare

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Meng al die bestanddele vir die sous en hou eenkant.
  2. Meng die biltong en 30 ml (2 e) van die granaatslaaisous.
  3. Pak die res van die bestanddele op ’n bord en gooi die biltong by.
  4. Sit voor saam met die res van die slaaisous.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

14 minutes Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.