B
Deur: Elandrè Swart. Hooffoto: patrickoberem/istock images
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dit is moeilik om die hoeveelheid lig te beheer wat deurkom as jy net gordyne het, maar met ligfiltreringsblindings kan jy steeds sonlig laat inkom sonder dat dit die vertrek te warm maak, of om privaatheid in te boet. Hierdie soort blindings is perfek vir vertrekke wat baie warm word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Verdonkerde blindings is perfek vir die slaapkamer en om seker te maak die son maak jou nie te vroeg wakker nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Operasionele hortjies laat lig deur as jy die hortjie draai, en jy kan die hoeveelheid lig wat inkom en privaatheid beheer. Met rollerblindings, wat net een soliede blinding is, kan jy sien wat buite aangaan, maar jy kan nie van buite af binne toe sien nie.
Dit is wonderlik wat eenvoudige vensterbehandelings kan doen om jou huis se isolasie te verbeter en energiekoste te verminder. Tot 25% van jou huis se verwarming- of verkoelingkoste kan aan energieverlies deur jou vensters toegeskryf word.
Sellulêre blindings bied die beste isolasie. Die lang, oop kanale vang lug by die vensters en isoleer die vertrek teen die warm somerhitte of koue winterlug.
Draperingblindings of rollerblindings wat geen operasionele hortjies het nie, is die beste vir verdonkering en privaatheid in badkamers.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.