Die mark is oortrek met van die beste koffiemakers en -masjiene. Espresso-makers, lywige koffiemasjiene of sommer net ekonomiese sypelkanne. Hierdie noodsaaklike winter-verwarmers kom in ’n reënboog van kleure. Die dae wat net swart, wit of metaal-nommertjies beskikbaar was, is verby. Posbusrooi tot roosgoud is van die enkele kleure om van te kies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie broodnodige items sal ook nie noodwendig die bank breek nie. Die pryse is kompeterend en die keuses groot. Of jy nou ’n twee koppie koffiemakertjie benodig of jou lyf barista wil hou met ’n groot meneer – alles is beskikbaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Nespresso-masjien van @Home
Nespresso van @Home
Roosgoud-dompelkoffiepot van @Home
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Eetrite dompelkoffiepot van Boardmans
Espresso-maker van Boardmans
Meno melkskuimer van Morphy Richards
Meno automatiese koffiemasjien van Morphy Richards
Russel Hobbs ketel van Mr. Price Home
Mellerware 3-in-1 van Mr. Price Home
Keramiek koffiepot van Woolworths
Satyn-dompellaar van Woolworths
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.