Penelope Cruz as die nuwe ambassadeur
Deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: Verskaf deur CHANEL
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is geen verrassing dat Penélope Cruz as Chanel-ambassadeur verkies sou word nie. Die modehuis het haar sedert 1999 talle kere genader vir geleenthede soos die Oscars, Goyas en Cannes-rolprentfees. Sy het ook vir die openingsaand van die fliek Broken Embraces in ’n smeulende Chanel-ontwerp met skerp silhoeëtlyne verskyn. Die buitelyne van hierdie voorkoms sluit perfek aan by Karl Lagerfeld se jongste ontwerpe van die couture-reeks: pofmoue en breë skouers, afgerond met ’n uitklokbroek of beweeglike romp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vorige ambassadeurs van Chanel was onder andere die Amerikaanse aktrise en model Yara Shahindi, asook die liefling, Margot Robbie, wat hulle goed van hul taak gekwyt het om die modehuis se naam hoog te hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wie is jou gunsteling?
Die foto’s in hierdie berig is deur Chanel verskaf en alle kopieregte behoort aan hulle.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.