Die enigste temperatuurgids vir wasgoed wat jy nodig het. Promosie deur Bosch en OMO
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Nadat jy jou wasgoed sorteer en enige vlekke voorafbehandel het, is dit tyd om wasgoed te was. Maar, met al die verskillende temperature en wassiklusse wat beskikbaar is, kan dit moeilik wees om te weet watter materiale teen watter temperatuur gewas moet word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Wit katoen en linne | Kleurvaste katoen en linne | Wit sintetiese en katoen mengsels | Alle nylon en sintetiese materiale | Delikate items en wol of wolmengsels | Veelsydig – die temperatuur wat die meeste gebruik word |
Baie warm – 60°C Behou die helder witheid | 50°C Om die helderheid van die kleure te behou | 50°C | 40°C of laer | 30°C of koue was | 40°C is veilig vir alle materiale |
Die etiket op die item sal die materiaal se samestelling bevat, asook die wasinstruksies. Indien die item nie ’n etiket het nie, was dit eerder in koue water met jou Bosch-wasmasjien. Só kan jy verseker wees dat die item nie sal krimp of die kleur uitwas nie.
OMO Auto Liquid word deur Bosch aanbeveel vir die beste resultate in hulle masjiene.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.