Die kleur van die kaste is ook op die deur en lysies herhaal om 'n eenheid te skep.
• Jou tuiskantoor moet ’n rustige atmosfeer skep waar jy jou brood en botter kan verdien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• ’n Onrustige omgewing belemmer jou kreatiwiteit en beïnvloed die kwaliteit van jou werk. Ons het ’n kantoor (met ’n klein begroting) in ’n area omskep waar jy jou volle potensiaal kan bereik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Ons het neutrale gekies as die basis vir die vertrek en met verskillende skakerings gespeel om dit in ’n geheel te vorm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• ’n Oorgroot lessenaar is vervang met bokkies en ’n blad om meer ruimte te bied.
• Die vensters is versag met bypassende materiaal en die liaseer-leêrs is versier om by die vertrek te pas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.