kategorieë: DekorLeefstyl

Droom badkamers

Rooiwarm wenke

  1. Dink prakties en esteties wanneer jy jou badkamer beplan. Hou jou beskikbare spasie in gedagte sowel as wie die badkamer gaan gebruik.
  2. Afhangende van jou begroting, kan jy ondervloerse verhitting oorweeg. So ook verhitte handdoekrelings. Dit maak badtyd soveel lekkerder.
  3. Maak seker van jou beskikbare waterdruk voor jy stortkoppe kies.
  4. Indien jou badkamer klein is, kies liefs ingeboude stoorspasie.
  5. ’n Geteëlde badkamer is die beste opsie vir higiëne sowel as onderhoud. Hou die teëls eenvoudig as jy beplan om weer eendag jou huis te verkoop. Kies ook groter teëls om die hoeveelheid teëlvuller te beperk. Dit is gewoonlik hier waar kalkaanpaksel sy kop uitsteek.
  6. Belê gerus in ’n suigwaaier om ventilasie te verbeter en meeldou te verhoed.
  7. Indien jy op sagte beligting besluit, maak net seker dat jy genoeg eenhede installeer sodat die badkamer goed genoeg belig is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

10 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.