kategorieë: TuinmaakLeefstyl

Haal die ‘worrie’ uit ‘Janu-worrie’

Ná die reën wat die land oor die laaste twee maande beleef het, is daar heelwat om in en om die tuin te doen.  Of jy daardie moeilik-om-te-bereik-hoogtes of digte ondergroeisel wil sny – GARDENA het net wat jy nodig het om jou tuin te snoei en netjies te laat lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

StarCut Telescopic-snoeiskêr 410 Plus

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • StarCut Loppers is ontwerp om hoë takke noukeurig te sny.
  • Hulle maak dit vir jou maklik om vanaf die grond gemaklik en veilig te sny sonder dat jy ’n leer nodig het.
  • Die snymeganisme werk met ’n trekband aan die T-handvatsel.
  • ’n 12 x rat-snykrag bied ’n skoon en noukeurige snit wat verstrengeling voorkom.
  • ’n Verstelbare skoonmaakhaak op die handvatsel help jou om takke maklik van die boom se top af te verwyder al word dit in die takke vasgevang.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Pruning Lopper SlimCut

  • Die SlimCut Pruning Lopper is geskik om digte bosse en struike mee te sny.
  • Die tweede rat kan oorgeskakel word van ’n 1:12 transmissie vir dik takke na ’n 1:6 transmissie om dun takke vinnig te sny.
  • ‘n Geïntegreerde rattransmissie verskaf meer krag wanneer dikker takke gesny word.
  • Die noukeurige presisie-lemme wat met ’n kleefwerende laag bedek is, waarborg ’n akkurate snit wat sagkens met plante werk.
  • ’n Verstelbare ErgoTec-handvatsel van aluminium.

Battery Telescopic Pruning Loppers HighCut 360/18V P4A solo

  • ’n Lengte van tot 3,6 meter
  • ’n Geïntegreerde verlengbuis, wat jou toelaat om ’n totale hoogte van tot 5 meter te bereik wanneer jy snoei.
  • Die steel kan afgehaal word wat dit makliker maak om die HighCut te vervoer en om dit weg te bêre.
  • Die lemme word van geharde staal gemaak wat ’n skoon gladde snit in vars hout van tot 28 mm in deursnee lewer.
  • Dit is kleefvry en op presisie gemik sodat die steggies nie aan die lem vassit nie.
  • Gebruik die draaibare snykop om individuele takke in ’n 60 °-posisie te sny.

Combisystem Anvil Branch Pruner

Dit verwyder maklik droë en bros takke op hoë plekke van die grond af.

  • ’n Vyf-stap-transmissie en dubbele hefboom gee jou drie keer meer krag.
  • Die aambeeldsnybeginsel en kleefwerende laag laat jou toe om ’n skoon, gladde en plantvriendelike snit van takke tot 35 mm in deursnee moeiteloos te maak.
  • ’n Verstelbare ergonomiese D-handvatsel het ’n plekkie waarin jy die toupunte kan bêre sodat die koord nie verstrengel raak as jy daarmee werk of dit wegbêre nie.
  • Gebruik dit as ’n handskêr of kombineer dit met kombistelsel-handvatsels soos die Telescopic Handle wat apart beskikbaar is.

Lees ook: Hou vlieë uit jou huis! Hier’s 10 afskrikmiddels wat jy self kan maak

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.