Voorskou: Hoe gaan dit met jou? ’n Inperking-podsending
Hoe gaan dit met jou? Episode 2 Met Sophia Kapp deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Sophia Kapp, skrywer van 13 romans, het ‘n huishoudelike naam geword onder Afrikaanse lesers met topverkopers soos Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva.
Ilse Salzwedel het met haar gesels oor haar lewe tydens “ lockdown“.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sophia gesels onder andere oor die belangrikheid van roetine, en hoe om te keer dat jy heeldag wil peusel.
Haar jongste roman, Kanaän, het pas by LAPA verskyn, en is reeds te koop as e-boek op Amazon.
Hoe gaan dit met jou? Episode 2 Met Sophia Kapp
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos rrradio@caxton.co.za vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.