kategorieë: WenkeMode

Hoe om vas te stel wat jou bragrootte is

Hoe om vas te stel wat jou bragrootte is. Deur Susra Matthee en Bea Lingenfelder. Foto: Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ken jou bragrootte

Sewe uit tien vroue dra die verkeerde bra en slegs 30% het al vir ’n professionele bra-konsultasie gegaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Volgens Triumph het vroue gewoonlik nie tyd vir ’n konsultasie nie, of hulle is te skaam vir hul voorkoms.

Die regte bra help met ondersteuning, postuur en gemak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hierdie algemene wenke is net daar as riglyne, ons stel voor dat jy gereeld vir ’n professionele konsultasie gaan.

Hoe om vas te stel wat jou bragrootte is

Meet oor die bors vir die keëlgrootte

  • Hou jou bra aan en meet horisontaal om die grootste deel van jou borste met die maatband oor jou tepels.
  • Moenie die band te styf trek nie en maak seker dit is nie gedraai nie.
  • Vir jou tweede mate meet jy die omtrek onder jou borste.

Kyk hierdie video vir nog wenke.

Wanneer jy ’n bra aanpas:

  • Daar moenie gapings tussen jou borste en brakeël wees nie, maar dit moet ook nie in jou borste druk nie.
  • Die band agter jou rug moet horisontaal lê.
  • Die W-deel (tussen die brakeëls ) moet plat op jou bors rus sonder enige gapings.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

14 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.