Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Annamarie Coetzee Anna-Marie

Annamarie Coetzee Anna-Marie

Dorp: Pretoria

Antwoord 1: Ek dink ek het 'n besonderse dogter ons het altyd soveel respek v mekaar en kan oor enige ding gesels en lag. Die lewe gooi soms curve balls maar ons is daar om dit te vang, uit te sorteer en weer opte staan en die lewe aan te vat. Ons is sagte mense en weet waar ons hulp vandaan kom. God het ons vir mekaar gegee om mekaar te dra in goed en sleg. gee

Antwoord 2: Ek dink die slegte tye was met die skei saak dink ons albei het daar geleer dat ons mekaar moet dra en sterk wees. Depressie het ingetree en ek glo daai tyd was Zanda sterker as ek maar ook soveel jonger maar sy het sterk gestaan en altyd my gewys wat is dit om nog 'n dag op te staan en aan te gaan. Mamma hart sal altyd die ekstra myl vir haar dogter stap. My dogter se uithouvermoë en passie vd lewe is 'n absolute avontuur

Antwoord 3: Ons sal sê luister vir mekaar. Respekteer mekaar en weer dat elkeen 'n opinie het wat mag verskil. En weet dat die ander een ook 'n afdag mag hê. Mens is daar om mekaar te dra in sleg en goed. Ons is almal mense en maak foute. En Zanda sê : 'n ma het altyd daai ekstra sintuig luister vir haar. Ons moet in hierdie wēreld saam staan en ander mammas en dogters altyd ondersteun. Moet nie net judge nie ons glo vas daaraan dat mens 'n verskil in ander se lewe kan maak. 'n Mooi hart is 'n gawe van God.