
Dorp: Witbank MP
Antwoord 1: Sy is my ander helfte van vrou wees.. wat vry lewe en is spontaan! Ek is die streng en reguit mens. Ek het nie goeie band gehad met my eie ma nie. So ek het myself belowe ek wil haar anders, sterker en beter groot maak. Sy laat my lag en huil soos sy deur elke goeie en slegte ding gaan..
Antwoord 2: Na ek 3 stroke gehad het, hart stiltand en hart operasie in 2025 is sy erg oor haar ma. Sy is deur n lewens gevaarlik aanval (verkragtiging) en is die sterktes vrou in my lewe en wat ek ken. Sy bel my elke dag en sorg dat ek alles weet. Ek was fotograaf en sy is model. Sy nou in Nov as Miss Witbank 2025 gekroon. Maar na die strokes is ek self uit die bedryf. Ons het nie mooi fotos saam nie en dink na alles wat ons doe laaste jaar deur is kort ons net n mooi maak sessie, saam wees en geen worry nie. Ons kort ons eie goeie geheu en n wen na die rowwe jaar!
Antwoord 3: Praat en as jy daai gevoel kry dat iets verkeerd is met jou kind, dan glo dit. Skakel klim in jou kar as jy kan ry soentoe. Glo jou kind te alle koste al se ander memse nils is fout nie Ek sal haar altyd as my dolla sien, 3 jaar sonskyn kind. En weet ek as ma het alles gedoen wat ek kom om beter vir haar te gee as jong dame. Jong dames, dogters al voel dit of jou ma alles weet en sy jou net nee se. Daai is beskerming. Glo haar. Wees lief vir mekaar, clarinda is my liefling en my enigste dogter. Ek is onsaglik lief vir haar.