Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Chriszelda Le Grange

Chriszelda Le Grange

Dorp: Klerksdorp

Antwoord 1: Niks is ooit teveel vir haar nie, sy is altyd daar en ek kan enige tyd dag of nag op haar knoppie druk. Sy is die beste ouma vir my seuntjie en ons drie doen alles saam.. Ons is nie net ma en dogter nie, maar beste vriendinne..

Antwoord 2: My man is in 2021 oorlede en my special needs dogtertjie in 2022, ek het toe nader getrek aan my ma en ons bly oorkant mekaar in dieselfde kompleks.. sy is my motiveerder, ondersteuner, sielkundige en beste maaitjie.. Dit was n baie slegte tyd vir ons almal, maar dit het defnitief ons verhouding laat groei…

Antwoord 3: Wees lief vir mekaar, wees daar vir mekaar.. Baseer julle verhouding op die van vriendinne en nie net as ma en dogter nie..