Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Maxie Kruger

Maxie Kruger

Dorp: Alberton

Antwoord 1: Sy is elke ma se droom kind. EOns is daar vir mekaar. Sy is 'n enkelma van 3 kinders en gee alles vir hulle. Sy laat my toe om ouma te volle te wees en verdien 'n groot bederf. Makayla my kleindogter in foto het 3keer Gauteng kleure gekry vir Perdry die jaar. Tussen my en Sunette doen ons ekstra maatskappye se boeke om vir Makayla se perdry en kompetisies te betaal. Sunette en ek verdien 'n groot bederf na 'n baie stresvolle 2025.

Antwoord 2: Sunette het haar boetie wat in VSA werk se dogtertjie vir 3 jaar groot gemaak. Hierdie jaar het hy VSA toe gegaan en die dogtertjie by stiefma gelos. Dit was 'n harde slag vir Sunette, haar kinders, my en ons hele familie. Sy hou haar weg van ons almal met leuens. Sunette staan nogsteeds uit as mamma, al was dit 'n baie moeilike jaar en met baie hartseer

Antwoord 3: Jou kinders en veral jou dogter is jou grootste geskenk. Ten spyte van al die draaie in die lewe is jou dogter altyd jou vriendin, vertroueling, steunpilaar En altyd daar vir jou. En ek as ma vir haar. Groot voorreg om Sunette as dogter te hê. Baie trots op haar.