Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Cherine Kruger

Cherine Kruger

Dorp: Pretoria

Antwoord 1: My liefste ma. Syt 3 kinders Charlene die oudste. Ek die middel baba en Ryan die jongste. My susie het toe ons jonger was by ons ouma gebly en my boetie by sy ouma gebly. Vir so lank as wat ek kan ounthou in my kinderjare was dit net ek en my ma. Deur dik en dun baie jare gesukkel ma ek en my ma het altyd mekaar gehad en dis al wat ons nodig gehad het.

Antwoord 2: Ek was 4 jaar oud toe my ma en stief pa ontmoet het,van daar af was dit net ons drie. Ek het in graad 10 GBS gekry en was vir 2 weke in ons naaste staads hospitaal. Was bitter bang en onseker van wat met my gaan gebeur. My was daar maak nie saak wat nie dag in en dag uit gebid. Ekt teen volle herstel. My stief pa het in 2017 Desember sy eerste hartaanval gehad en van daar af baie agteruit gegaan. 2019 n berhoerte gehad met alles waardeur my pa gegaan het was ek en my ma altyd daar vir mekaar en kon altyd mekaar moed in praat tot die einde toe wat my pa oorlede is 4/7/2024. Deur al die hartseer en hartbreek was en is ek en my ma nogsteeds da vir mekaar maak nie saak wat nie.

Antwoord 3: Wees net daar vir mekaar maak nie saak wat nie.