Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Eunice Delport

Eunice Delport

Dorp: Frankfort

Antwoord 1: Ons was n hegte hegte huishouding sonder enige huweliks probleme... My man het na 13j n midlife krises gegaan, my oor die doon geskei en die kids gelos.. ons het letterlik en figuurlik uit mekaar geval. Die Here alleen weet waardeur ons Geestelik en Emisioneel is. Maar sy genade is/was vir ons genoeg... Ons het mekaar gevind en is nou hegter as ooit. ... Hierdie sal so so baie vir ons beteken. Liefde. Xxx

Antwoord 2: Egskeidings haal letterlik die goeie uot jou uit en replace dit met haat!!! Thank the Lord we survived a lion attack

Antwoord 3: Praat praat praat. Komunikasie is key