
Dorp: Pretoria
Antwoord 1: My ma is baie liefdevol en gee altyd om sy het n hart van goud en doen altyd alles vir ons en haar kleinkinders. My ma is baie spesiaal vir ons en ek sal haar graag spesiaal wil laat voel deur om hierdie fotosessie saam met haar te doen ek dink ons verhouding is baie sterk en daar gaan nie n dag verby wat ons nie bel of komminukeer nie sy is n baie goeie ouma ook . Wat ons verhouding so speciaal maak is dat ons nooit bekly nie altyd mekaar opbou en net baie liefde het vir mekaar.
Antwoord 2: Ons het nie regtig baie slegte tye nie maar as daar is staan ons mekaar by en maak seker dat daar altyd n skouer is om op te huil. N ma en dogter verhouding is iets wat net n ma en dogter kan verstaan van dra mekaar se klere tot laat aand wakker bly en stories vertel, ure lank op die foon praat en ook vra ma hoe maak ek hierdie het jy die resep , op die einde van die dag is dit al die klein goedjies wat saak maak in die lewe en my ma tik elke liewe boksie ek se altyd my ma is te sagte siel vir hierdie wereld want sy is so loving en het so baie liefde om te gee.
Antwoord 3: Ek sal se om n goeie verhouding te he moet daar altyd baie kommunikasie wees ons bel mekaar omtrent oor letterlik alles goeie en slegte dinge en sodra n mens klaar gepraat het is dit soort van n relief wat mens kry. Dis ook goed om altyd saam te kuier of braai of somer net gaan ontbyt eet net om te praat van die dinge in die lewe goed wat haar pla maar ook goeie goed allerdaagse goedjies.