Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Amii Smit

Amii Smit

Dorp: Delmas

Antwoord 1: Marli is my skoondogter. Van dag een af wat my seun haar huistoe gebring het, het sy pens en pootjies in my hart geklim en haarself tuisgemaak. ONS dink dieselfde, ons daag op by byeenkomste dan lyk dit of ons ons drag opsetlik gekoordineer het van kop tot toon. ONS koop presies dieselfde presente vir mekaar sonder opset. Ek is so lief vir haar Ek is Geseënd om haar as my dogter te hê

Antwoord 2: My Pa is oorlede kort na Marli in ons lewe gekom het. Sy het seker gemaak sy is daar met sagte woorde of net n oor waneer dit nodig was sonder om inmengerig of te veel te wees. So is haar oupa ook oorlede en omdat Ek en Marli so eners is kan ons mekaar bystaan troos en lief hê sonder om te veel te wees. Sy is n rots en staatmaker

Antwoord 3: Praat oor alles self al is dit n teer sakie waaroor mens nie noodwendig wil praat nie. Moenie kwaad uitmekaar gaan nie, wees altyd openlik en eerlik. Wees lief vir mekaar.