Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Julie Hawley

Julie Hawley

Dorp: Vanderbijlpark

Antwoord 1: Ek besit 'n dans skool in vanderbijlpark, my dogter het op die ouderdom van 2 begin dans ( haar eie besluit) net in my klas ingeloop en bealuit vandag is die dag. Sy is tans 21 en het reeds op 17 begin dans klasse afrig by my danskool en is besig om baie suksesvolle dansers te ontwikkel. Ons verhouding is ongetwyfel unbreakable agv ons passie vir dans en kinders en die liefde wat ons in dit deel, deel ons saam ook in ons daagliksr veehouding met mekaar.

Antwoord 2: My pa is in February skulik baie siek geword en was vir 2 weke in High care in life fourways hospital, tydens die tyd was ook haar 21ste verjaarsdag en sy het my dans klasse aangebied terwyl ek by my pa in die hospital was en het nooit een keer gekla dat sy nie haar 21ste kon celebrate nie of dat ek en my ma elke dag by my pa was. Sy was ook 2 dae voor die voorval in kar ongeluk en ek het die vrydag voor my pa siek geword het ontdek ek het baar moeder groeisil. My pa is oorlese op die 21ste February net 10 dae na my dogter se 21ste verjaarsdag en ek is 1 maand na sy dood in vir good hysterectomy. Die was versrikle moeilike tyd vir ons albei ek is my pa se enigste kind en Morghan is my enigste en sonder haar bystand sou ek dit nie deur die trauma en truer gemaak het nie. God het ons ook bygestaan en ons het saam gebid vir hulp van ons hemelse Vader.

Antwoord 3: Deel met jiu dogter oor alles. Fight about it if talk it out maar praat moet gedoen word