
Dorp: Middelburg MP
Antwoord 1: My Kind is my absolute steun pillar.... met my PA se afsterwe in Covid tyd, het sy my opgelig, gedra deur al die emosies, en sy doen nogsteeds.... Syt DIÉ STERKSTE persoonlikheid ooit wat en in 'n jong dame gesien het.... Met alles wat ek ook deur was, even met My siekte en Covid, operasies, was sy daar, al was sy soms te jonk om te verstaan, maar help het sy gehelp Mama... Eks super trots op haar en kan regtig nie glo dat sy nou 2026 haar Matriek jaar voltooi nie... Sy kan maar nog so biki in haar ouerhuis bly, want wat sal ek sonder haar kan doen... Sy is my absolute regterhand, en ons Ken mekaar se denke en wyses.... Ons groei daagliks aan mekaar en is onafskeidbaar van mekaar.... Toe sy 'n Babatjie was, het sy 3 en 'n halwe jaar net geborsvoed, niks anders was goed genoeg nie... net haar Melkies en haar Mama... Dankie vir die geleentheid om te kan inskryf...
Antwoord 2: My Dogter Danika het haar heel eerste Kêreltjie gehad nou in die begin van 2025... Was 'n Goeie out jie gewees.... Gelukkig het ek en Pappa die gawe om mense se ware kleure te sien, en so het ons teen maand 7 al snaakse veranderinge gesien.... Ons het haar gewaarsku en syt self besluit om die raad te bekyk, en te volg en kyk wat aangaan.... Soooo het sy self raak gesien wat ons sien... Vandag het sy meer respect vir ons wat haar ouers is, as vir enige iemand anders... Ons het haar vreeeeslik lief....
Antwoord 3: Wees oop En eerlik met mekaar... Praat oor alles, vertel mekaar alles... Onthou niks is te nuuts vir ons as Mama's nie, ons is ook deur 'n jong leef stadium... Volg altyd goeie raad wat aan jou gegee word..... 'n Goeie Mama se raad en advies is altyd reg...