Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Nicky Eigelaar

Nicky Eigelaar

Dorp: Springs

Antwoord 1: As alleen kind en pa wat nagskof gewerk het Is ons baie naby mekaar. Geen geheime vir mekaar. Is beste vriendinne, maar het respek vir ouderdom en gesag. Moet elke dag met mekaar praat en tenminste 3 keer n week sien. Ons opinie van mekaar is eerlik en opreg. Ondersteun mekaar altyd.

Antwoord 2: Van kleins het haar pa nagskof gewerk. So van altyd af op mekaar gereken. Later het haar pa werk verander so van 2 het sy eers werklik hom leer ken. Die drie van ons lekker vakansies. Toe hy vier jaar gelede n beroerte gekry het en in n frailcare moes bly tot sy dood 2 jaar gelede. Het dit ons band net sterker gemaak. Sy het n jaar gelede getrou. Haar pa was nie daar om haar na die kansel toe te loop nie. So ek moes. Ons liefde vir mekaar onbreekbaar

Antwoord 3: Respekteer jou dogter van kleins af. Maak seker sy kan enige iets met jou bespreek. Niks is so groot dat daar nie n oplossing kan wees nie Leer haar van liefde en reapek