Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Annarine van der Merwe

Annarine van der Merwe

Dorp: Munster

Antwoord 1: Ek is 54jr oud en kon nooit kinders hê wees mediesee redes. Clarissa is my oorlede sussie se dogter. En ons het van haar geboorte n baie spesiale verhouding. Sy noem my Lielie of Liela of soos nou net Liel! Toe sy begin praat het was die haar naampie vir my. Sy is al 28 en self n mamma en omdat sy haar ma (my sussie) aan kanker dood verloor het het ons verhouding net vesterk.

Antwoord 2: Daar is baie goeie tye van Road trips. Maar ek dink daar is veral 2 uitsinderings 1. Toe my sussie oorlede is het sy haar mamma versorging. Dit het haar so n sterk vrou gemaak. Sy het soveel deer is en liefde in haar hart vir alle mense 2. Die Dag wat sy vir Franco gehad het het sy net eenvoudig gesê Liel onthou net jy is Franco se Oumie! Dit beteken ALLES vir my!

Antwoord 3: Wees net jouself. Wees daar vir mekaar. Bid saam... Weet julle gaan verskil want dinge word vandag anders gedoen as toe ek jonger was. Wees mekaar se beste vriendinne. Wees saam. Laf en lag... Maar wees ook in stilte bymekaar... Wanneer trane rol... Hou mekaar vas en o ja... Sê Ek is lief vir jou, so veel as wat jy kan, en bedoel dit!