Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Elené en Suzette Rautenbach

Elené en Suzette Rautenbach

Dorp: Jeffreys bay

Antwoord 1: Elené en ek is soos twee ertjies in n peul - net met ekstra attitude . My ma is my grooste cheerleader ; sy klap hande selfs as niemand anders kyk nie . Elené , my dans-meisie , ons kan dans tot die son opkom en stry tot pappa en boetie wil weghol... maar vyf minute later lag ons weer soos niks gebeur het nie. Ons praat alles uit - soms vuurwarm - maar ons kan mekaar net nie los nie. soos poeding en vla... al se ons partykeer ons is vol.

Antwoord 2: So 2 jaar terug het Elené deur regtig n moelike tyd gegaan ... Dae waar sy moed wou opgee . Nou ja , Hierdie mamma kan fight ons het saam gehuil en heel ander kant uitgekom en kyk nou Elené is terug -sy wat dans as sy gelukkig is , dans as sy hartseer is. Ons is ongelooflik dankbaar teenoot die Here daar voor.Dankbaar vir mamma aan wie Hy krag en die regte woorde gegee het en vir n belofte wat staan ek sal saam met jou baklei.

Antwoord 3: Komunikasie-praat oor alles al is dit hoe moeilik en bou so goeie verhouding dat jy altyd n vriendin het .