Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Sophia (Soekie) Owen

Sophia (Soekie) Owen

Dorp: Richardsbay

Antwoord 1: Eks seker Nie goed met woorde of bewoording, of laat Ek liewer Se mooi woorde Om n traan te pik of mense te laat dink dus Meer of minder spesiaal wat Ek en my kinders (Nie net my dogter het). Sy is en Bly my dogter, Soos wat my Ma ook altyd gesê het, of jy 5 of 50 is, JY Bly my kind. Ek en my dogter Alicia Potgieter , praat tenminste met mekaar 2 keer op n dag, Sy Bly naby Harrismith en ons in Richardsbaai kzn. So die afstand is groterig. Ek dink so meeste mense sal Se, ons het n Taal wat ons met mekaar praat, Soos BV, Eks lief Vir Mamma 1 18 24😂 Ek sal weer terug andwoord 14 26 45🤣. SY word Nou 27 Januarie 42 en el Maart 63. SY is my oudste kind en enigste dogter. SY is baie van n Hippie weergawe, n gegronde Vrou en kind. Ons Alby Hou Nie baie van skoene dra as dit Nie nodig is. Haar bynaam, kaalvoet Klonkie. Glad Nie opgesmuk en diesmeer. Maar beeldskoon Vir my. Dankie dat jul Ma's die geleentheid gee Om met hul dogters the pryk.

Antwoord 2: Deur haar en ons lewe het ons bymekaar gestaan, ons Hou mekaar sterk. Sy en ha man sou skei baie jare gelede terug, Ekt mooi met hul gepraat en Nie baklei, en gesê, jul twee behoort bymekaar, eendag, net eendag is jul spyt, werk deur dit. Gelukkig het dit goed uit gewerk, en hul is sterk Saam. Ons praat baie en Weet baie van mekaar, Geen geheime hier.

Antwoord 3: Praat, spandeer kwaliteit tyd Saam mekaar, Kyk mekaar in die oë, respekteer mekaar en lag lekker of huil Saam.