
Dorp: Pretoria
Antwoord 1: My ma is my beste vriendin kan enige tyd enige iets met haar deel of raad vra. Ek werk in die buiteland en daar is nie n dag wat verby gaan wat ons nie met mekaar praat nie. Sy is die een wat my moed in praat die dag wat ek dit nodig het sys my grootste steunpilaar.
Antwoord 2: Die dag wat ek die land verlaat het om my droom werk te doen as n Internationale cabin crew. Syt saam my gedroom en gebid vir die geleentheid en omdat ek haar nie so gereeld sien nie het ons verhouding net nog sterker geraak want mens besef altyd as daardie spesifieke persoon nie meer naby is hoe belangrike rol van die persoon in jou lewe speel.
Antwoord 3: Om n goeie verhouding met mekaar te he is om respek te he vir mekaar en om lief te wees vir mekaar en maak tyd vir mekaar en praat met mekaar as iets pla. En vergeet en vergewe en leef voluit weet nooit wanneer dit die laaste dag of oproep is nie.