Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Adele Botha

Adele Botha

Dorp: Middelburg Mpumalanga

Antwoord 1: Met ons elkeen se geboorte het ons soos identies gelyk. Sy is haar ma se enigste nadat ons gesukkel het om swanger te raak. My dogter is n̈ model van n̈ kind almal wat met haar te doen kry is onmiddelik lief vir haar. Ons twee is uniek met ons wit velle en natuurlike ligte hare. Ons het n̈ mooi verhouding en ek is ook haar bestuurder. Sy is my prinses van Bo

Antwoord 2: Skooljare- skool is deesdae veeleisend op ouers. Sy het baie uidagings gehad op skool . Ek was altyd daar vir haar. Sy wou bitter baie graag n̈ leier in die laerskool geword het. Haar meriete was daar maar ongelukkig was sy in n̈ skool waar net die wie is wie verkies is. Baie trane is afgevee. Toe sy in matriek kom in HTS Middelburg is my poppie verkies tot leier op haar eie meriete .

Antwoord 3: Eer jou Moeder . Daar is regtig niemand op aarde wat jou meer lief het en omgee vir jou. Wees daar vir jou dogter . Sy kyk op na Jou. Hou julle verhouding mooi. Die Here het julle spesiaal vir mekaar gegee.