
Dorp: Kaapstad
Antwoord 1: Ek was 19 toe ek swanger geraak het. My dogter is dié jaar 19. Dit was nie altyd maklik nie, maar ek kan nie my lewe sonder haar voorstel nie en ek sou dit nie anders wou hê nie. Ons is ma en dogter, maar ook beste vriendinne.
Antwoord 2: As enkel ma was dinge nie altyd maanskyn en rose nie, maar sy het my lewe mening gegee en danksy haar was ek altyd gemotiveerd om die beste weergawe van myself te wees, sodat ek vir haar kon sorg.
Antwoord 3: Kommunikasie is so belangrik, ons kon nog altyd als met mekaar deel.