Dorp: JhB
Antwoord 1: Ek en ma sien mekaar min. So eenmal per maand. Nadat my pa oorlede is het sy getrek en woon nou 'n entjie van my af weg. Ons het so telepatiese verhouding. Lees mekaar soos 'n boek. Net een kyk en ons weet wat ons wil sê.
Antwoord 2: Die slegste tyd was seker toe myma gediagnoseer is met 'n niergewas. Die Dr het gesê sy het 'n 50% kans dat sy nie die operasie gaan oorleef nie. So moeder het haar voorberei vir die ergste. Dit was verskriklik. Ek moes sterk wees en haar postief hou. Die tweede was toe my pa oorlede is. Een ding is seker sy is een ystervrou.
Antwoord 3: Spandeer soveel tyd moontlik saam. Die grootste is seker respek. Geniet jou ma, doen dinge saam en leer soveel jy kan van jou ma.