
Dorp: Brandfort
Antwoord 1: Wat ons verhouding spesiaal maak is die blote feit dat ek vir presies hierdie dogtertjie gebid het, en die Here het haar vir my kom leen net presies soos in my gebede. My eie klein mini-me. Juané & klein Juné Andrade. En ek dink persoonlik sy is die heel mooiste dogtertjie in die hele wêreld. Dit sal vir ons n eer wees om hierdie prys te wen.
Antwoord 2: Deur minder goeie tye op mekaar te steun en te vertrou. En om te weet dat haar mamma altyd daar is vir haar.
Antwoord 3: Om saam te lag en af en toe saam lekker laf te kan wees.