
Dorp: Upington
Antwoord 1: Wie kan ooit die liefde van n ma en dogter Skei.GOd het n spesiale bondeltjie dogter vreugde en liefde geskenk,toe ek die eerste Keer ,13 September 1989,my meisiekind Vir die eerste keer in my arms gehou het. Van vooraf maande wat sy onder my hart gele het,die ritme .. vanmy hart ervaar het,,die liefde wat ek vanaf bevrugting Ervaar het,die dag met die sonar uitslag..met die woorde van dis n dogtertjie,het die Liefdesband al sterker geword. ROOI ROSE,,jul het my herinner aan dit wat Altyd daar was,en is,,die ROOI HARTJIE wat GOD geskenk het.
Antwoord 2: Om n meisiekind groot te maak,verg Nogal Geduld,vasbyt,want my dogterjie is met n krullebos gebore,,en daai hare se kam het menig dae huilery,en trane veroorsaak. Sy was baie lingering vanaf rebooted,, en was nie juis n groot eter nie,dan was ek altud so skaam as die kliniek se..moeder u kind is onder gewig. Sos sy tiener face bereik het moes ek haar probeer Lei op die regte pad,en hul kan baie hardkoppig wees,maar ek het probeer MET DIE HULP VAN DIE HERE,om haar te Lei. En te waarsku teen gevare. So daardie face was nie so maklik nie,,soos sy Nou 36 jaar oud is ,se ek nou nog vir haar... JY KAN SO OUD IS,MAAR WAAR EK SIEN JYS VERKEERD SAL EK JOU REG HELP,OMDAT GOD VIR MY LEI.SO,deur al die op en afdraande Skuur en probeer regskaaf,,verstaan sy.
Antwoord 3: Eeerstens,God het daardie lewe,meisiekind vir ons gegee,God het n doeLgehad waarom HY DAARDIE KIND VIR ONS GEGEE HET. ONS moet daardie lewendige geskenk Eendag net so aan die Here teruggee. Ons moet nie moedeloos word nie,,ons sal moeg,uitgeut,,en frustrasies belief,maar weet DAAR IS N GOD,WAT ONS SMEEKGEBEDE HOOR. Laat ons van voor rebooted die kindjie Opera aan die Here,,en se HETE,BEWAAR EN BESKERM MY KIND,SOOS U OOGAPPEL,ELKE DAG VAN HAAR LEWE..ONS sal nie verkeerd gaan nie.DAN SAL ONS MEISIEKIND,,ROOI ROSE OP HAAR PAD HET