Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Lizelle Koekemoer

Lizelle Koekemoer

Dorp: Kempton Park

Antwoord 1: My Ma is altyd daar as ek iemand nodig het. Sy is afgetree en ek is bevooreg om nie te werk nie, so ons spandeer baie oggende saam om nuwe koffie winkels uit te probeer, of plekke te sien. My Ma is altyd daar as ek hulp nodig het my seuntjie. Hy is in 2020 gebore, so nie 'n maklike jaar vir 'n nuwe mamma nie, maar met haar hulp is ons daar deur. Sy ondersteun alles wat ek doen, stem nie altyd saam nie, maar sy's altyd daar.

Antwoord 2: My Ma is in 2024 gediagnoseer met kolon kanker en dit het ons beslis nader aan mekaar gebring. Ons het gereeld koffie en koek afsprake veral as sy nie dag baie lekker voel nie. Ek laat haar nie toe om by die huis te sit en vergaan nie. Ek is baie bevoreg om nie te werk nie, en kan nou al die tyd wat ons oor het saam te spandeer.

Antwoord 3: Spandeer tyd met mekaar, sit jul verskille op sy.