Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Shani Rawlins

Shani Rawlins

Dorp: Rustenburg

Antwoord 1: Ons is soos 3 beste vriendinne vir mekaar wat altyd die beste vir mekaar wil he en daar is vir mekaar in moeilike tye ons is onafskeidbaar!

Antwoord 2: Ons het al n paar moeilike tye saam deur gemaak en dit het ons verhouding definitief versterk en laat besef hoe belangrik ons vir mekaar is.

Antwoord 3: Laat elke persoon homself wees en ondersteun mekaar waar nodig die wereld is n lelike plek daar buite laat jou ma en sussie jou veilige hawe wees waar jy jouself kan wees