
Dorp: Krugersdorp
Antwoord 1: Ek en my dogter Ashley is beste vriendinne. Ons doen amper alles saam. Sy is my hart vat buite my lyf rondloop. Sys beautiful binne en buite. Ons vervul mekaar in alle maniere. She my partner in crime.
Antwoord 2: Gedurende covid Lockdown was Ashley 12 jaar oud. In daai tyd het ons vir die eerste keer regtig gebond. Sy was a baie moeilike young kind gewees. So in daai jaar wat hulle by die huis was het ons twee eventually gekliek. Ons verhouding het net sterker en sterker geword
Antwoord 3: Beste advies wat ek kan gee is om altyd oop en eerlik met jou kinders te wees. Jy moet oop kop wees en kan luister as hulle jou iets wil vertel. Dis wat gemaak het dat Ashley my alles vertel, wel amper alles. Ons het n baie oop verhouding oor die lewe.