
Dorp: Odendaalsrus
Antwoord 1: Ons is ni net ma en dogters ni maar beste vriendinne. Ons is al 13 jaar net ons 3.Ek het hulle alleen groot gemaak. En di dg toe ek verwag besluit ek wil hulle vir di wereld grootmaak om sterk vroue tewees en op hulle eie voete tekan staan. Besigheids vroue en sterk persoonlikhede. Ons deel alles en kanni sonder mekaar funksioneer ni. Ons het al baie hartseer saam beleef maar ons hou kop en bly op ons kniee. God sorg elke dag en o s is ewig dankbaar. Hulle ondersteun en staan my by in alles en elke besluit. Hulle is al vriendinne wat ek het. God het my geseen met ni net een ni maar 2 beste vriendinne for life
Antwoord 2: Ons moes n egskeiding deur werk van n pa wat n impelsiewe leunaar was en alles wat hy sy hande op gesit het verkoop het. Ons moes na dit letterlik van vooraf begin leef en oorleef. Daarna is my broer wat vir hulle soos n broer was doodgemaak in 2013 deur dwelm base. In 2020 is ons rots en ons voorsiener oorlede aan longkanker en dit het ins gebreek maar steeds het ons sterker geword en ons moes saam staan en aangaan. My ma is ons ander rots en staan ons by deur alles.
Antwoord 3: Maak julle dogyers groot sodat hulle nooit in n verhouding ingaan sodat sy versorg isn8 maar geliefd. Moeni julle dogters oppiep ni leer hulle van dwelms, drank, verneuk, narsisme, tattoos, em leer hulle om sterk tewees en om alles self tekan doen n mens trou en wees in n verhouding vir liefde en respek. Staan langs jou maat en ni agter of voor hom of haar ni. Gun hulle om hulle eie mens tewees en ni wat jy wil he hulle moet wees ni. Leer hulle van leef en oorleweing. En maak God alles in hulle bestaan