
Dorp: Pretoria
Antwoord 1: Ons is beste maats , ons bel mekaar altyd eerste. Niemand ken ons beter as wat ons mekaar ken nie . Ons is al deur diepe waters saam . Ons raak nooit moeg vir mekaar se geselskap nie .
Antwoord 2: Van nie genoeg geld hé vir brood tot n plek waar ons ander kan seen met meer as n brood ons het al als saam gedoen . Ons bid vir mekaar deur goeie en Slegte Tye . Daar is te veel om te noem maar saam het ons als al maak werk self saam n bezigheid al gehad . Ons kan dag en mag op mekaar staat maak. Ons moes al soo baie saam doen in Tye wat ons niks en niemand gehad het nie , het ons mekaar gehaat . Soos vonkel en koljander
Antwoord 3: Bid saam , luister na mekaar want dit is al hoe jy as ma en Dogter kan groei in liefde